Con Spirito Eisteddfod was founded in 2003 by Lizelle van Staden
and Zabé Jonker on the East Rand. They saw a need to
identify and develop less gifted children's talents as well and to
offer them a platform where they can express their
talents.
They believe that kids talents need to
be developed, regardless of their skill level. Each child is
seen as an individual and each child is treasured during their
Eisteddfods. Con Spirito offers a platform where each child
can develop his/her talents in a save and friendly environment,
with personalised feedback to help them further develop and grow.
Creating a love for arts and culture is our passion
and we want kids to share this love.
Lizelle van Staden
Lizelle is 'n oud-onderwyseres met passie vir die
kunste, kultuur en Afrikaans!
Sy het in 1980 by Windhoek Hoërskool gematrikuleer en
het daarna onderwys in Pretoria studeer. Sy het vir 10 jaar
onderwys gegee maar tree in 2005 uit die onderwys uit om
haar liefde vir kultuur te gaan najaag.
Vanaf 2005 tot 2017 is sy aktief betrokke by die ATKV
as landswye Redenaars- en Debatsorganiseerder vir skole,
asook die ATKV-Universiteitedebat. ‘n Passie wat sy vandag
nog volgehou voorsit deur haar betrokkenheid asook
beoordeling van redenaars kompetisies by skole.
Tydens haar onderwysjare het sy ook verskeie laerskool
junior- en seniorkore asook revues afgerig. Sy stig die
ATKV-Animato Koorkompetisie (nie-skool kore) en het dit vir
10 jaar saam met die ATKV bedryf.
Tans is sy die direkteur en stigter van die nasionale
Animato A Capella Sangkompetisie wat op Stem Saam op Via
TV-Kanaal uitgesaai word.
In 2021 is ‘n nuwe Nasionale
Debatskompetisie gestig wat baie gewild onder die skole is
en wat steeds in getalle toeneem.
In 2003 het haar passie vir die kunste en kultuur
daartoe gelei dat sy die Con Spirito Kunswedstryd stig
waarvan sy tans die enigste direkteur is. Hierdie
kunswedstryd vind jaarliks landswyd plaas by skole.
Lizelle is ook huidiglik ‘n deeltydse
musiekonderwyseres en kerkorreliste in haar vrye tyd.
Zelmarie Maré
Zelmarie Maré is ‘n Oos-Gautenger en het by Hoërskool
Oosterlig in Boksburg gematrikuleer. Sy het haar Bcom
Bemarking- en logistiekebestuur graad aan die Universiteit
van Johannesburg verwerf. Sy het vir ‘n aantal jare in die
korporatiewe wêreld gewerk, maar uiteindelik besluit om in
haar passie, wat kultuur is, te spesialiseer.
In 2010 word Creativum toesprake/ speeches gestig. Dis
die skryf van toesprake op verskeie vlakke. Van
redenaarstoesprake vir skool leerders tot toesprake vir
volwassenes
Aangesien haar ma, Lizelle van Staden die stigter van
Con Spirito Kunsvereniging is, het sy al vir ‘n klomp jare
betrokke by die kompetisies. Vanaf 2022 het sy op ‘n meer
permamente basis betrokke geword, veral as bemarker en organiseerder. Nes
haar ma is dit in haar bloed om kultuur te bevorder en dis
‘n eer om dié passie met haar te deel.
Con Spirito is a unique Eisteddfod with a unique motto
"Kultuur met Geesdrif".
Our aim is to:
•
Promoting culture
• Create opportunities
• Discover
and develop talent
Competitions of various kinds are presented annually, which
provide opportunities for those who do not always get a chance in
their school.
Con Spirito also has no restrictions on
enrollment per section per school, as we want to involve as many
children as possible, regardless of your level or skill.
Any school / institution may participate in Con Spirito and
private enrollments are also welcome.